§ 9. Meg Ross WORK South Africa
Title | § 9. Meg Ross |
---|---|
Is same as work | |
Part of work | Die prosa van die tweede Afrikaanse beweging |
Author | |
Reference | |
Place | South Africa |
Date | 1939 |
Quotation | As eerstelingswerk is Oogklappe 'n roman wat 'n belofte vir die toekoms bevat. Die talentvolle uitbeelding van die hospitaallewe en die vriendskap van 'n ou hondjie, asook meer as een geslaagde trek in die karaktertekening is daarvan die bewyse. 'n Skryfster wat in haar eerste werk al so 'n peil bereik het, sal metteryd seker ook die gebreke waarop ek gewys het, oorwin. |
Type | WORK |
VIAF | |
Notes |
comments on work | Oogklappe |
---|
In this reception
comments on person | Ross, Meg (pseudonym) |
Via received works
Oogklappe | Ross, Meg (pseudonym) |