§ 22. Dr. Anna de Villiers. WORK
Title | § 22. Dr. Anna de Villiers. |
---|---|
Is same as work | |
Part of work | Die prosa van die tweede Afrikaanse beweging |
Author | |
Reference | |
Place | |
Date | 1922 |
Quotation | Die skryfster het ongetwyfeld talent, maar sy het in haar eersteling 'n taak aanvaar wat nog ver bo haar vermoë was, naamlik die uitbeelding van die lewensideale van drie geslagte. Anna de Villiers se werk vertoon die tweeslagtige karakter wat 'n kenmerk is van so baie historiese romans. Haar tegniek is natuurlik heelwat meer verfynd as dié van ouer skrywers soos D' Arbez wat eenvoudig los stukke geskiedenis in sy verhaal ingelas het. Maar die historiese element oorweeg in so 'n mate dat 'n mens jou telkens moet afvra of dit nou wel nog 'n roman kan genoem word. |
Type | WORK |
VIAF | |
Notes |
comments on work | Sterker as die noodlot |
---|---|
comments on work | Die wit kraai |
In this reception
comments on person | Villiers, Anna de |
Via received works
Sterker as die noodlot | Villiers, Anna de |
Die wit kraai | Villiers, Anna de |