Please note that the data in this database is not exhaustive, and coverage per region and period is partial, as the tool is intended primarily as a research instrument fed by the data and research questions of individual contributors. Should you wish to contribute to the database, please contact alicia.montoya@ru.nl for inlog codes.

§ 11. Hettie Cillié WORK Pretoria

Last edited by Floor_Toebes on June 25, 2025, 10:46 a.m.
Title § 11. Hettie Cillié
Is same as work
Part of work Die prosa van die tweede Afrikaanse beweging
Author
Reference
Place Pretoria
Date 1939
Quotation Sy teken by voorkeur 'n eenvoudige verwikkeling, waarin die liefde 'n rol speel, en verstaan die tegniek van die kortverhaal goed. Haar karakteruitbeelding getuig van groot mensekennis, maar is nie treffend genoeg om 'n blywende indruk te maak nie, veral omdat haar styl so onpersoonlik is. Haar beste werk is die aantreklike meisiesverhaal Chrissie en Joey (1925). In 1935 het verskyn Beter as Geld wat egter weinig styging in haar kuns openbaar. Dit bevat 'n aantal vlot vertelde insidente uit die lewe van normaalstudente. Ten spyte van sy gebreke sal Vier Vriendinne tog met graagte gelees word deur meisies van 14-17 jaar, omdat die skryfster deurgaans lewendig vertel en 'n groot aantal anekdotes invleg.
Type WORK
VIAF
Notes
In this reception
comments on person Cillié, Hettie
Via received works
Vier vriendinne Cillié, Hettie
Chrissie en Joey, twee niggies op 'n kosskool Cillié, Hettie